Suksesvolle Arrestasie, Buffelspoort, Noordwes

⚔️ NW REAKSIE⚔️
📌Buffelspoort📌

31/12/2020 om 18:00 het Charl Visser NCA/RLD/Buffel Sekuriteit ń suksesvolle deurbraak gemaak deur ń gewapende bravo man te arresteer nadat daar ń roof gepleeg was.
Met verdere ondersoek is ń vuurwapen, handskoene en balaclava gevind waar dit versteek was.
SAPD is gekontak en die persoon is saam met bewysstukke aan SAPD oorhandig.
Die vermoede is dat dit ń ou kalant is wat al ń ruk doenig is in daardie omgewing.

🤝🏻 Dankie Charl vir jou en jou span se goeie en profesionele optrede op die toneel🤝🏻
Faan Swanepoel
NCA NW REAKSIE

Scroll to Top