04/01/2021
08:50
‘n Noodoproep vanaf ‘n swanger dame word ontvang. Sy benodig dringend ‘n Ambulans by haar woning, Sean du Plooy kon hoor die dame is in pyn en het self uitbeweeg terwyl hy besig was om die Ambulans te ontbied.
Met sy aankoms vind hy die dame in haar kamer waar sy ontsluit was. Hy het haar gehelp en 10min later is die baba gebore met geen nagevolge. Netcare Ambulans dienste het oorgeneem by hom. Die dame en haar baba is na die hospitaal vervoer.
BAIE DANKIE
Sean du Plooy, NCA Reaksie Gauteng
Netcare Ambulans dienste