NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST
15/08/2024
19:12
Berig ontvang van ‘n persoon wat raak gery is by die hoërskool. NCA Reaksie lid beweeg uit na die toneel. Met sy aankoms op toneel was al die nodige dienste reeds daar. By nadere ondersoek is vasgestel dat dit ‘n tref en trap was. Niemand het dit sien gebeur nie.
Slagoffer word op toneel dood verklaar. Innige simpatie aan familie. Almal verlaat die toneel.
Baie dankie aan almal betrokke.