NCA GP REAKSIE – ANTI HIJACKING
01/05/2024
22:25
Ontvang inligting dat trok met vrag gehijack is. Tracker word geaktiveer. Inligting word herlei na spanne op die grond. Tracker laat weet trok staan stil op laaste koordinate.
Span beweeg in vind trok, vrag is onaangeraak, die vragmotor is gestroop. SAP word in kennis gestel.
22:49 Spanne staan af.
Baie dankie aan almal betrokke.