NCA WK REAKSIE – HERMANUS
06/19/2024
03:59

Dief verkry toegang tot die woning deur ‘n oop venster. Die gebeure word aangemeld op plaaslike groep. Wat op daardie stadium vermis word is Laptops en Selfone. NCA Reaksie lede patroleer die strate en bekende rooi zones opsoek na verdagte. Niemand. Is opgemerk nie. Saak word geopen by SAP. NCA staan af.

Baie dankie aan almal betrokke.