NCA GP REAKSIE – SINOVILLE
11/07/2024
15:25

Daar was ‘n bees op die hoek van Hardekool en Bultfontein pad.

Ons het vermoed dat die bul êrens uitgekom het.
Ons was opsoek na die bul se eienaar.

Wit Mazda bakkie met 3 mans het hom probeer laai in Hardekool Avenue.

SAP was ontbied na toneel. Ons het hulle verhoed om die bul te laai.

Hulle het beweer dat dit soos ‘n vriend se bees lyk.

Die eienaar is opgespoor en uiters dankbaar.

Baie dankie aan almal betrokke.