NCA GP REAKSIE – VEREENIGING
19/07/2024
13:44

Staan af by veld brand by ‘n plot in Buyscelia. Het brandweer ontbied deur Namola. Intussen het manne self begin om vuur te blus. 14:00 Word brandweer gekanselleer, vuur onder beheer. 14:22 Vuur geblus. Brand was geblus deur NCA reaksie lid, eienaar en bure in die omgewing. Brand het ontstaan nadat daar voorbrand by ‘n naburige plot gemaak is. Al die aangrensende plotte het gebrand. Gelukkig geen beserings of infrastrukture beskadig nie. 15h20 NCA staan af.

Baie dankie aan almal betrokke.