NCA FS REAKSIE
30/04/2024
21:16

NCA Reaksie lede reageer na voorval in Kroonstad. Verdagte met ‘n vermoedelike gesteelde motorfiets.
Motorfiets is op plaaslike groepe gesirkuleer en eienaar het positief uitgeken. Verdagte is gearresteer vir betreding en diefstal
NCA Reaksie lede staan af 22h50

Baie dankie aan almal betrokke.