NCA GP REAKSIE – DUNCANVILLE
09/07/2024
12:56

Publiek meld ‘n verdagte persoon aan wat by ‘n kragboks peuter in Duncanville. NCA Reaksie lid in omgewing reageer na betrokke kragboks. Inligting aangaande kleredrag wat verdagte aan het word deurgegee.

Met aankoms op toneel word bevind dat daar geen skade aan kragboks is nie en dat die verdagte persoon area verlaat het. 13:11 NCA staan af.

Baie dankie aan almal betrokke.