NCA GP REAKSIE
02/09/2024

19:00

NCA Reaksie lid merk ‘n verdagte voertuig met waentjie in ‘n stukkie veld langs die R57. Voertuig se ligte was aan en toe weer afgeskakel. ‘n Tweede voertuig het daar uitbeweeg en stadig op R57 beweeg. Reaksielid kom terug op R59, voertuig steeds daar.

Area was gefynkamp en voertuig met waentjie het gebied verlaat met ‘n vrag hout. Bome waarvan takke gesaag is was opgemerk. Reaksie staan af.

Baie dankie aan almal betrokke.