NCA GP REAKSIE
20/09/2024
16:10
Twee partye waarvan een onder die invloed van alkohol is het in ‘n woordewisseling betrokke geraak buite betrokke besigheid.
NCA Reaksielid dien as voorsorg dat besope aggressor nie die Apteek betree nie asook om te verseker dat kontrakteur veilig is waar hy voortgaan met sy dagtaak.
Besope persoon en sy makker verlaat die toneel. Nadat verseker is hulle keer nie terug nie staan NCA af.
Baie dankie aan almal betrokke.