NCA NK REAKSIE
07/10/2024
17:52
Saterdag 5 Oktober was die dame se laaste kontak met familie. Sy het toe genoem dat sy in ‘n gastehuis in Bloemhof was. Bakkie was deur opgemerk tussen Van Zylsrus en Askam. Inligting ontvang dat sy iemand in hierdie area Saterdag in die namiddag gestop het en vir aanwysings gevra na die Namibiese grenspos. Sy het gesê sy is op pad Ais Ais toe. Sy was alleen in die voertuig.
18:47 was die dame opgespoor en was sy in Upington omgewing. Familie in kennis gestel. NCA staan af.
Baie dankie aan almal betrokke.