MP REAKSIE
NELSPRUIT
10/02/2024
14:00

Fietsryer is as vermis aangemeld nadat hy gaan ry het en nie terug gekom het huistoe nie.

MET AANKOMS op toneel is beskrywing gegee en soektog het begin in die betrokke area. Man is gevind en ongedeerd herenig met sy familie.

Baie dankie aan almal betrokke.