Vermiste persoon, Modderfontein, Rustenburg

⚔️Vermiste persoon⚔️
📌Modderfontein, Rustenburg 📌

30 November 2020
Boet en Boela Vermaak is om en by 01h00 gekontak om na ‘n vermiste dame te soek, wat al van die vorige middag vermis word. Sy het ‘n selfmoord brief gelos en sy het ‘n klomp pille saam geneem. Ons het die soektog begin met die honde. Willie Human het om 03h00 by ons soekgeselskap aangesluit. Ons het tot daglig gesoek. Willie het afgestaan om te gaan werk . Arthur Coalson het haar gekry in ‘n gat net onderkant sy huis. Ons het eers gedink sy is oorlede, haar pols het bevestig dat sy steeds leef. Ons het ER24 ontbied en om 7:00 afgestaan .

🤝🏻Baie dankie 🤝🏻
Boet Vermaak, NCA NW Reaksie &K9 Eenheid
Boela Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
Willie Human NCA NW Reaksie & K9 Eenheid
ER24

Dankie aan almal betrokke vir jul bystand, puik werk
🤝🏻🥇
Faan Swanepoel
NCA NW Reaksie hoof

Scroll to Top