NCA GP REAKSIE
05/07/2024
14:20

NCA Reaksie lid ontvang ‘n  boodskap van ‘n voertuig wat verlate staan in Danville.

14:24 staan af op toneel.
Vind as volg:

Wit Bantam NP200 bakkie..
Sleutels op die vloer.
Niemand in sig.

Inwoners bevestig dat 4 persone met maskers, sakke haastig verwyder en in ‘n wit Toyota gooi en vinnig wegjaag.

Kontak Namola vir SAPD bystand.
Later daag SAPD op met die bestuurder van die voertuig wat bevestig dat hy met hand wapen aangehou was terwyl die bakkie met geweld uit sy besit geneem is.
Nadat forensies nodige gedoen het is die bakkie terug aan die eienaar gegee.

Baie dankie aan almal betrokke.