NCA MP REAKSIE – VOLKSRUST
08/07/2024
16:51
‘n Wit Toyota Condor met geen nommerplate het by BP in Standerton brandstof ingegooi en weggery met die pyp nog in die bek van die brandstof tank. Voertuig beweeg in rigting van Wimpy. Reaksie lede van Volksrust wag voertuig in by ingang van Volksrust so ook by Perdekop. Die mense van Bethal, Morgenzon en Amersfoort word gevra om uit te kyk vir voertuig.
18:11 Die voertuig word afgetrek net voor Volksrust. SAP begelei voertuig terug na Standerton vir die klagte.
18:15 NCA staan af.
Baie dankie aan almal betrokke.