WANNEER SAPD NIE ‘N SAAK WIL OOPMAAK NIE
Wat staan jou te doen indien jy ‘n saak wil oop maak by die SAPD en jy word in kennis gestel dat jy nie kan nie?
Onder GEEN omstandighede mag SAPD weier om ‘n saak oop te maak nie.
Elke SAPD lid is verplig om ‘n naamplaatjie te dra.
Maak seker dat jy die naam neerskryf, sowel as die datum en tyd.
Neem ‘n video, dit is binne die raamwerk van die wet, vir bewys doeleindes.
Rig ‘n versoek om met die Skof Bevelvoerder of Diens Offisier te praat, en versoek om die saak oop te maak. Die Diens Offisier kan moontlik nie deel van die betrokke stasie wees nie, maar wel van die area en moet dan uitkom na die betrokke stasie.
Sou daar geweier word om sake oop te maak by ‘n spesifieke dorp, moet die saak met die Stasie Bevelvoerder opgeneem word. As dit egter ‘n tendens word in ‘n betrokke area, sal dit nodig wees om dit op Cluster vlak aan te gee en dan later op Provinsiële vlak of selfs Nasionale vlak indien nodig.
MOENIE ALLES NET AANVAAR NIE. Dit is ‘n diens wat gelewer moet word en grens aan dwarsboming van die gereg indien hulle jou weier om ‘n saak oop te maak.
REFUSAL BY SAPS MEMBERS TO ASSIST COMPLAINANTS TO OPEN CRIMINAL DOCKETS IN TERMS OF NATIONAL INSTRUCTION 3 OF 2011
4.1 Complainants or reporters of crime, whether the crime was committed in his/her station area or in the station area of another police station, are treated courteously and that a comprehensive affidavit is taken from the complainant or a report of a crime is recorded;
4.2 Complainants or reporters of crime are not referred to another station to lodge a complaint or of a crime;
4.3 All complaints or reports made by the public receive immediate attention.
5. Cluster Commanders and Station Commanders must ensure that all members, who do not comply with National Instruction 3 of 2011, are subjected to disciplinary steps.
Members of Public – Please Report if SAPS members refuse to open a case for you:
SAPS National Complaint Centre:
Tel: 080 033 3177 or 0860264487
Fax: (012) 393-5452
E-Mail:complaintsnodalpoint@saps.gova.za