DAMES WAT ALLEEN WOON

🟣 Wees ekstra parraat en oplettend.
🟣 Installeer ‘n alarmstelsel.
🟣 Installeer beweging aktiveerbare ligte by alle ingange na jou woning en eiendom.
🟣 Kry ‘n hond, dis ‘n goeie vroeΓ« waarskuwing.
🟣 Installeer goeie gehalte slotte en maak seker jou deurraam is versterk.
🟣 Leer om ‘n wapen te gebruik. Indien jy nie ‘n vuurwapen het nie, oorweeg alternatiewe wapens soos ‘n mes en sorg dat jy goeie opleiding kry.
🟣 Skaf pepersproei en of ‘n “Stun gun”
🟣 Woon ‘n goeie dames selfverdedigings kursus by en oefen gereeld.
🟣 Wees versigtig wat jy sΓͺ. Moenie dat vreemdes maklik agterkom jy woon alleen nie.
🟣 Hou maar die baie pienk vroulike goedjies binne die huis sodat dit nie adverteer dis ‘n dame se woning nie. Wees diskreet.
🟣 NCA lede sorg dat jou Namola en Zello reg funksioneer en jy altyd data op jou foon het. Onthou NCA staan jou by in ENIGE noodsituasie, selfs al is dit vir ‘n papwiel langs die pad. AS jy nog nie ‘n NCA lid is nie, sluit gerus aan:
https://chat.whatsapp.com/EgvgXKFYQeeGa1bIT1s4a9
🟣 Wees altyd voorbereid indien erge onluste uitbreek dat jy genoeg voorraad in jou huis het, sodat jy nie nodig het om jou huis te verlaat nie.