10 Augustus 2020

⚔️NCA FS Reaksie⚔️

Deneysville span

Onderleiding van Bernardt van Niekerk NCA Reaksie

Die span het vanmiddag uitgegaan en die tweede verdagte gesoek wat betrokke was in die omgewing by inbrake en verkragting sake.

Met groot sukses is die verdagte aangekeer en gearresteer.

🤝🏻Baie dankie 🤝🏻

Bernardt van Niekerk Deneysville Reaksie NCA en jou span vir julle goeie werk. Voorwaar ń span om op trots te wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *