NCA Reaksie Gauteng Bronkhorstspruit

Dawie Prollius
30/03/2020

TYD :14:33

Het Patrollie gedoen, en die Dwelmhandelaar gesien verkoop, ek het Tshwane Metro en K9 in kennis gestel, arrestasies het 15:45 plaasgevind

2 inhegtenis geneem.

Dankie aan Metro en SAPS K9 .

Leave a Reply

Your email address will not be published.