PROJECT: CRYPTO INVESTMENT SCAM IDENTIFIED – LYON ASSETS

  π‚π‹πˆπ‚πŠ π“πŽ 𝐑𝐄𝐀𝐃 𝐓𝐇𝐄 ππ‘πŽπ‰π„π‚π“ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-crypto-investment-scam-identified-lyon-assets  

MEDIESE DIENSTE ONTBIED

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 05/08/2024 11:20 Omstreeks 11:20 ontvang n telefoniese noodroep in verband met ‘n man wat moontlik ‘n hartaanval kry. Op toneel vind ek n 44 jarige man in erge pyn. Ambulans word ontbied. Ref nr 100984 Gauteng Medical A0992 op toneel en vervoer pasient as P2 na Kalafong Hospitaal. Reaksie lid […]

MONITERING VAN OPTOG

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 05/08/2024 08:55 Reaksielid staan af te Pick en Pay parkeer area vanwaar n optog sal plaasvind na Pretoria Wes Hospitaal. Rede vir optog is om die plaaslike gemeenskap in diens te neem. Meld aan by dieΒ  Kolonel van POPS vir slegs observasie en ontvang toestemming. Oorhandiging van die Memorandum aan […]

SKIET VOORVAL – BOKSBURG

NCA GP REAKSIE – BOKSBURG 04/08/2024 13:00 Sondag middag, omstreeks 13:00 het NCA reaksie lid ‘n oproep ontvang ten opsigte van ‘n geskietery in die Boksburg area. Die voorval het toe na nood groepe toe beweeg waar verskeie reaksie lede van verskeie dienste almal gereageer het na die toneel. Met aankoms op toneel het mediese […]

WOONEENHEDE BRAND

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 03/08/2024 17:03 Ontvang oproep in verband met ‘n gebou wat brand Luttigstraat, Pretoria Wes. Op toneel aangekom, dis positief, Brandweer word ontbied. Brand is by bewoonde eenhede wat brand as gevolg van onwettige elektrisiteitskoppelling. Brandweer staan af op toneel. Vuur geblus. Geen beserings net skade aan privaat besittings en struktuur. […]

Dame word aangeval in Sandbaai

NCA WK REAKSIE – HERMANUS/SANDBAAI 02/08/2024 10:49 Ongeveer 08:30 het NCA WK Reaksie berig ontvang dat ‘n dame aangeval is in Sandbaai. Die area het soortgelyke voorvalle in verlede ondervind. Verdagte het ‘n blou-hoody en swart hemp aangehad. Ten tye van die aanval het die dame nie haar foon by haar gehad nie en kon […]

GEWAPENDE ROOF/HIJACKING

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 01/08/2024 10:40 Omstreeks 10:40 te Kruithoringlaan Elandspoort merk ‘n NCA Reaksie lid ‘n gewapende roof / highjacking wat plaasvind. Voertuig betrokke was n Rooi VW GTI 5 reeks. 3 Groot geboude manlike verdagtes met slegs een vuurwapen (handwapen) sigbaar word opgemerk. Dit is duidelik opgemerk dat die voor en agter […]

WANTED VEHICLE

NCA GP REAKSIE – VEREENIGING 01/08/2024 10:40 Information was received regarding a wanted vehicle with a case no from Protea Glen, Vechile came from Roshnee side towards Vereeniging, NCA Responser proceeded to the R82 where he saw the Vehicle. The vehicle was recovered andΒ  Highway Patrol assisted. Suspect arrested and vehicle taken to Vereeniging Sap […]

MOTORFIETS DRYWER AANGEKEER

NCA GP REAKSIE – ROODEPOORT 31/07/2024 14:16 NCA Reaksie lid ontvang berig van ‘n 6-jarige kind wat deur ‘n Motorfiets gestamp is. Die kind was gestamp op die hoeke van Swart Avenue en Andries Bruyn straat. Volgens inligting het die kind saam metΒ  sy naskool juffrou geloop en toe oor die pad gehardloop. Na bewering […]

Bystand verleen aan ouers

NCA FS REAKSIE – WELKOM 30/07/2024 20:23 NCA ontvang ‘n saak van ‘n 17 jarige seun wat tydens skool die terrein verlaat, in “Bolt Taxi” klim en op eindig by ‘n vriend in Hennenman. Deur die loop van die middag het hy sy ouers laat weet hy is veilig. In gesprekke met familie het inligting […]