Plunderaars gestuit
NCA GP REAKSIE – SINOVILLE 11/07/2024 05:15 Daar het ‘n wenk deur gekom van ‘n moontlike inbraak. ‘n Voertuig is gevind by die betrokke adres in Bultfontein area. Verdagtes was besig om ‘n verlate plek te plunder wat aan ‘n bekende bank behoort. Na ‘n verduideliking aan persone op toneel dat hulle besig is met […]
MISSING DAUGHTER
NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE /ROODEPOORT 29/07/2024 18:30 A resident has asked one of our NCA Responders for assistance regarding his very young missing daughter. The mother is a known drug user and travel between houses. Information was received anonymously to where the mother and child is. It came with great success that he got […]
VEEDIEFSTAL VOORKOM
NCA GP REAKSIE – SINOVILLE 11/07/2024 15:25 Daar was ‘n bees op die hoek van Hardekool en Bultfontein pad. Ons het vermoed dat die bul Γͺrens uitgekom het. Ons was opsoek na die bul se eienaar. Wit Mazda bakkie met 3 mans het hom probeer laai in Hardekool Avenue. SAP was ontbied na toneel. Ons […]
PROJECT: MISSING PERSON – JULIAN OTTO
πππππ πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-missing-person-julian-otto
MIKE BOLHUIS – MOSSEL BAY & GEORGE – 2 AUGUST 2024 & 3 AUGUST 2024
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/mike-bolhuis-mossel-bay-george-2-august-2024-3-august-2024
PROJECT: CYBER – SOCIAL MEDIA – “KING BINLAKEN” EXPOSED (PART 3)
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-cyber-social-media-king-binlaken-exposed-part-3
SHOULD NEVER ANSWER
PROJECT: KNOCKS AND SCAMS – WANGIRI SCAMS – NUMBERS YOU SHOULD NEVER ANSWER πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-wangiri-scams-numbers-you-should-never-answer
PROJECT: CYBERSECURITY – BEST PRACTICES FOR SMALL BUSINESSES
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-cybersecurity-best-practices-for-small-businesses
BESOPE PERSOON NA VEILIGHEID GEBRING
NCA GP REAKSIE – 27/07/2024 17:40 Ontvang oproep uit gemeenskap van ‘n bejaarde man wat op die hoek van Buchler en Biermann van Zyl strate lΓͺ in Danville. NCA Reaksie lid het die man van tyd tot tyd gestut om hom regop te hou en buite gevaar van aankomende verkeer te hou. Hy is veilig […]
GESTEELDE VOERTUIG GEVIND
NCA GP REAKSIE – VANDERBIJLPARK 27/07/2024 18:09 Boodskap is ontvang ‘n verlate Wit Polo en ‘n lawaai. Op toneel aangekom word SAPD ontbied. Gemeenskapslid roep in dat ‘n wit Polo gesteel is. Beheerkamer maak kontak met die eienaar van die gesteelde Polo – Klaer bevestig dat Polo aan hom behoort. Klaer sluit aan by span […]