HULP VERLEEN OP ONGELUKSTONEEL

NCA GP REAKSIE 28/06/2024 23:25 Ongeluk met alterkasie aangemeld in Buyscelia. Voertuie was beskadig, een was steeds rybaar en het later toneel verlaat. Tweede voertuig was onpadvaardig. ‘n Wyle later het ‘n insleepdienste die laaste voertuig verwyder. Toneel was skoon. NCA staan af. Dankie aan almal betrokke.

NCA LEDE BLUS BRANDE IN KROONSTAD AREA

NCA FS REAKSIE – KROONSTAD 07/07/2024 12:40 12h40 het ‘n brand ontstaan 10km Noord op N1. 2de veld is aangesteek op Vredeford pad en het gehardloop. Kroonstad NCA lede, Boere, Buurtwag het ingespring om te help. Huise het gebrand, Weivelde en vee. Die vuur het deurgebrand op Edenville pad, Koppies pad. Teen 20h30 het vuur […]

BYSTAND BY GEBOU WAT BRAND

NCA GP REAKSIE 05/07/2024 15:40 Terwyl NCA Reaksie lede by SAPD Pretoria Wes staan met ‘n ander saak het ‘n besigheid / woonstel gebou begin brand. Namola is gekontak.. Met behulp van brandweer het NCA Reaksie lid van vloer tot vloer beweeg om inwoners te waarsku om te ontruim. 2 persone is vir rook inasem […]

VOERTUIG TERUG GEVIND

NCA GP REAKSIE 05/07/2024 14:20 NCA Reaksie lid ontvang ‘n  boodskap van ‘n voertuig wat verlate staan in Danville. 14:24 staan af op toneel. Vind as volg: Wit Bantam NP200 bakkie.. Sleutels op die vloer. Niemand in sig. Inwoners bevestig dat 4 persone met maskers, sakke haastig verwyder en in ‘n wit Toyota gooi en […]

BYSTAND VERLEEN NA SELFDOOD POGING

NCA GP REAKSIE – ELANDSPOORT 05/07/2024 12:20 NCA Reaksie lid ontvang oproep dat ‘n Elandspoort CRU lid, bekend aan haar, sy hand aan sy lewe probeer slaan het. Op toneel word ‘n middeljarige man gevind met erge bloeding. Ambulans diens en Berader word ontbied. Persoon word afgevoer na Pretoria Wes Hospitaal. Baie dankie aan almal […]

ASSISTANCE TO STROKE VICTIM

NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE, ROODEPOORT 02/07/2024 08:09 Lady requested help for her mother suspecting that she might be having a stroke as her mother falls to the ground. Upon arrival our NCA Responders got Medical Assistance on scene. Lady was transported to Hospital via Ambulance. Thank you to all parties involved.

SUSPECT APPREHENDED

NCA GP REAKSIE 01/07/2024 15:20 At around 15:20 NCA received a call a of a male jumping a wall at a house in Duncanville, Vereeniging and that he stole a wheelbarrow and steel, on arrival the NCA Responder checked the area and spotted the suspect. He gave chase and after a short chas the suspect […]

GESTEELDE VOERTUIG TERUG GEVIND

NCA LP REAKSIE – ANTI HIJACKING 30/06/2024 13:46 Ontvang inligting van ‘n Wit Isuzu, Enkel kajuit bakkie wat gesteel is op oggend van 28/06/2024 in distrik van Derby. Die voertuig word op kameras gevolg en word laaste gesien rigting Marble Hall. Inligting word ontvang en bystand word verkry en bystand beweeg na die adres ontvang. 15:24 […]

BYSTAND VERLEEN BY ERNSTIGE BOTSING

NCA GP REAKSIE – NIGEL 28/06/2024 18:24 Reaksie lede ontvang oproep vir bystand by ‘n ernstige botsing paar kilometer van Vorsterskroon af. Op toneel aangekom het Reaksielede toneel beheer en verkeer beheer toegepas. Toneel oorhandig aan Nooddienste en reaksie bepaal hulle om verkeer te herlei en toneel sigbaar te maak. Verkeer was lank ge-affekteer, ‘n […]

KLIPGOOIERY ONDERSOEK

NCA KZN REAKSIE 27/06/2024 21:08 Berig ontvang dat voertuie met klippe gegooi word op die N2 tussen Shelly Beach en Marburg vanaf die brug naby Dezzys. Na bewering is verskeie voertuie beskadig. Reaksie lede van Suidkus mobiliseer. Staan af op toneel, kwaaddoeners hardloop weg. Patrolleer omgewing. 22:40 berig van ‘n ander brug in dieselfde omgewing […]