Trok word opgespoor
NCA OVS REAKSIE – ANTI HIJACKING 22/06/2024 10:40 Eienaar van die trok is in Constantia Kroonstad gesetel. Het trok gestuur na Johannesburg om 2 vragte melk te laai. Na vragte opgelaai is, het drywer verdwyn, foon af en geen terugvoering aan eienaar verder gegee en drywer net skoonveld met trok en vragte. Perd het Tracker […]
VOERTUIG KAPING
NCA GP REAKSIE – ANTI HIJACKING 26/06/2024 11:45 Om 11:45 het NCA reaksie lid ‘n oproep gekry van ER24 stasie in Johannesburg Suid van ‘n saak wat aangemeld is waar iemand aangerand is. Hy reageer en beweeg uit na waar beseerde hom bevind. By Polisie Stasie is pasiΓ«nt onmiddellik gelaai en na ‘n naby geleΓ« […]
DIEFSTAL OP BULTFONTEIN KLEINHOEWE
NCA GP REAKSIE 24/06/2024 17:45 Reaksie lid ontvang inligting dat persone besig is om lyndrade te steek op Kleinhoewe 118, Bultfontein. SAPD ontbied na toneel en twee persone is gearresteer. 19:18 NCA staan af. Baie dankie aan almal betrokke.
PROJECT: CYBER – SOCIAL MEDIA – “KING BINLAKEN” EXPOSED (PART 2)
πππππ ππ ππππ πππ BELOW https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-cyber-social-media-king-binlaken-exposed-part-2
PROJECT: JACQUES ARTHUR MALOT IN COURT (PART 7)
πππππ πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-jacques-arthur-malot-in-court-part-7
PROJECT: MURDERS – INVESTIGATIONS UPDATE (PART 2)
πππππ π ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-murders-investigations-update-part-2
HUISBRAAK MET OPSET OM TE STEEL
NCA GP REAKSIE – VANDERBIJLPARK 26/06/2024 00:36 Om 00:36 ontvang ‘n NCA reaksie lid ‘n oproep dat daar beweging bespeur was in die kerk se erf op die hoeke van Helena Lochner/Bernard Shaw Strate. Reaksie lid gaan uit na betrokke ligging, daar aangekom, staan SSG sekuriteit saam met hom af op perseel. Dit was ‘n […]
SUSPECT CAUGHT IN THE ACT
NCA GP REAKSIE – WITPOORTJIE 24/05/2024 12:17 As one of our National Crime Assist reaction member was busy with a client he noted there was something serious wrong at the security control room. He went there to investigate. The suspect keys were removed from the vehicle and went to the camara system to do further […]
PROJECT: DESTINE ASSET MANAGEMENT FRAUD – RARE R5 MANDELA COINS SCAM
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-destine-asset-management-fraud-rare-r5-mandela-coins-scam
PROJECT: KNOCKS AND SCAMS – WHATSAPP AND TELEGRAM SCAMS
πππππ ππ ππππ πππ πππππππ https://www.mikebolhuis.co.za/post/project-knocks-and-scams-whatsapp-and-telegram-scams