SUCCESS PROJECT MR OCKERT ENGELBRECHT (PART 3) CDK

For the past year, the SSS task team has been involved in an intensive investigation into Mr Ockert (“Ockie”) Engelbrecht of OE7 MOTORS. SSS would like to confirm that this persistent confidence trickster, fraudster and embezzler has been arrested. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2023/06/SUCCESS-PROJECT-MR-OCKERT-ENGELBRECHT-PART-3-CDK.pdf

11. Ongeluk, Gauteng

NCA GP Reaksie 05/06/2023 Op pad huis toe het ons op ‘n ongeluk afgekom waar ‘n jong dame van 18 en haar kêrel in die pad gestaan het met ‘n BMW. Ons het gestop en gevra wat die probleem is en die dame het baie aggressief voorgekom, nadat hulle in mense se muur vasgery het […]

10. Ontvoerde meisie gevind, Tarlton, Gauteng

NCA GP Reaksie 05/06/2023 Oproep ontvang van SAPD vriend af wat gevra het vir hulp dat sy niggie moontlik ontvoer is. Ons het dadelik aan die werk gespring en begin soek. Het laaste bekende bestemming gekry en in die area begin soek. Sy het vermis geraak in Westonaria. Sy het gesê waar sy is, is […]

9. House break-in, Krugersdorp, Gauteng

NCA GP Reaction 11/06/2023 15:18 We responded to reports of a house break-in, in progress. When we arrived on scene, we checked the oudside of the premises and saw there was no forced entry and no sign of anyone on the property. We made contact with the people staying on the property who said their […]

8. Perde in pad, Elandspoort, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Wes. 10 Junie 2023 omstreeks 12:13 ontvang ‘n noodroep in verband met perde wat in die pad loop in Elandspoort. Op die toneel vind ons as volg. Steeg tussen Strachenstraat en Mauserstraat Elandspoort. 1 x bruin hings. 2 x merries. Die twee merries se bene is beseer nadat kinders hulle met […]

7. Moontlike selfmoord situasie, Pretoria Wes, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Wes. 08 Junie 2023 omstreeks 12:23 bystand word gevra rakende ‘n man wat met selfmoord dreig. Op toneel vind ons as volg. 69 jarige man in rystoel. Dit wil voorkom of hy sy bewussyn verloor het. Hy reageer glad nie. Vanaf ander inwoners was daar ‘n argument tussen hom en ‘n […]

6. Bystand gelewer aan Openbare Polisieering, Danville, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 07 Junie 2023 omstreeks 12:47 – bystand word gevra te Danville, rakende huis inbraak. Sien wel ‘n huishoek se hoofhek wat ongesluit is en probeer aandag trek maar geen reaksie. Adres deurgegee foutief. Op die volgende straathoek word ‘n verdagte gewaar wat hardloop en ‘n SAPD voertuig wat hom jaag, […]

5. Rommelstorting, Elandspoort, Gauteng

GP Reaksie NCA Pretoria Wes. 06 Junie 2023 omstreeks 19:13 ontvang ‘n oproep in verband met ‘n wit bakkie wat rommel stort in Mauserstraat Elandspoort. Op die toneel vind ons as volg. Geen bakkie of iemand wat stort nie. By nadere ondersoek vind ons bokse vol mediese toerusting wat nog geseël is. SAPD Pretoria Wes […]

4. Kabel diefstal, Danville, Gauteng

NCA GP Reaksie Pretoria Wes 05 Junie 2023 omstreeks 15:15 ontvang klagte van krag kabels wat gesteel word in Paul Roosstraat Danville. Op toneel vind ons as volg. Elektriese kabel afgesny en hang langs die lamppaal. Die kabels is nie Koper nie maar Aluminium. City of Tshwane Elektrisiteit op toneel om te ondersoek. 16:10 onttrek […]

3. Poging tot huis inbraak, Danville, Gauteng.

NCA GP Reaksie Pretoria Wes 05 Junie 2023 omstreeks 14:06 vra ‘n lid van ADT Sekuriteit vir bystand by huis inbraak te Danville. Op toneel vind ons as volg. Slot van hek geknip en van die spoor afgelig. Agterdeur (hout deur) slot en deur self erg beskadig tydens poging om in te breek. Huisalarm het afgegaan […]