EXPOSED MARCELL VAN DER WESTHUIZEN 7 APRIL 2021
PROJECT: EXPOSED! MARCELLE VAN DER WESTHUIZEN & LEANé VAN DER WESTHUIZEN ABDUCTION/EXTORTION/THEFT Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/04/EXPOSED-MARCELL-VAN-DER-WESTHUIZEN-7-APRIL-2021.pdf
EXPOSED MR JACO VAN DER MERWE
IMPERSONATOR/ MISREPRESENTATOR/ FRAUDSTER AND THIEF Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/04/EXPOSED-MR-JACO-VAN-DER-MERWE.pdf
7. Kabel diefstal, Donkerhoek/Rietvlei, Rustenburg, Noordwes
NCA NW REAKSIE DONKERHOEK/RIETVLEI KABEL DIEFSTAL Dawid Erasmus was gisteraand Vrydag 02/04/2021 op ‘n patrollie in die Rietvlei/Donkerhoek area. Op die R104 ‘n man geklee in ‘n blou overall baadjie wat teen ‘n Telkom paal lê is opgemerk. Nadat hy ‘n u-draai gemaak, om ondersoek in te stel was die verdagte weg. ‘n Sak met […]
6. Gesteelde vragmotor bande, Modderfontein, Rustenburg, Noordwes
NCA Moderfontein Oorsaak pad 27 Maart 2021 Boet Vermaak is om 8 uur gekontak om spoor honde te neem op die hoek van Oorsaak/ Moderfontein pad. Daar was vorige nag 7 vragmotor bande van leenwa af gesteel en oor die muur getel . Ons het 9 uur spoor gevat en van die muur +/- 20 […]
SWEETHEART SCAMS (PART 2)
SPECIALISED SECURITY SERVICES RECEIVES NUMEROUS CASES PER WEEK REGARDING VULNERABLE WOMEN AND MEN, WHO FALL VICTIM TO UNSCRUPULOUS SCAMMERS. This is a warning to the public to be vigilant! Our most recent case involves a victim who lost almost R15 million! Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/04/SWEETHEART-SCAMS-PART-2-5-MARCH-2021.pdf
HIJACKING AND MURDER MR CJ RUDOLPH
Mr. Rudolph’s family contacted Mr. Mike Bolhuis on the 1st of April 2021 to assist in the investigation of the hijacking and murder of Mr. Rudolph, in Nigel on the 31st of March 2021. Click here to read more http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/04/HIJACKING-AND-MURDER-MR-CJ-RUDOLPH.pdf
Hugo Is Ras Agter Tralies
Hugo Ras, die man wat vir Mike Bolhuis met ‘n boot bedrieg het, is agter tralies. Lees meer deur die skakel te gebruik http://nca247.org.za/wp-content/uploads/2021/04/Hugo-Is-Ras-Agter-Tralies.pdf
5. Verdagtes in erf, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes
NCA Rietvlei Donkerhoek Rustenburg Voorval 2 April 2021 Wimpie van plot 83 het vir Boet en Trudie om 02:49 gekontak en gevra vir bystand op plot 83 Rietvlei, daar was verdagtes in die erf opgemerk . Boet en Trudie was op patrollie so 5 minute weg en met aankoms het hulle een verdagte oor die […]
4. Kind word raak gery in parkeer terein, Boshoek, Noordwes
NCA NW REAKSIE BOSHOEK Donderdag 1April 2021 om 15:19 het Gideon Erasmus berig onvang dat ‘n 7 jarige kind in parkeer terein van FoodZone raak gery is. Gideon het Marshant van ER24 ontbied en na die toneel gegaan. Die kind is gestamp deur die voertuig. Marshant en een van sy Ambulanse het opgedaag en kind […]
3. Aanmelding van oop deur by Hanekraai Slaghuis, Swartruggens, Noordwes
NCA – SERA REAKSIE SWARTRUGGENS 01/04/2021 21:10 is patrollie gery deur Dirk en Nicolaüs. Hanekraai se een gebou se deur is oop gevind en patrollie lede het die eienaar begin soek, en het na vele pogings die eienaar opgespoor. Die eienaar is verwittig en patrollie lede het n slot aan die deur gesit. BAIE DANKIE […]