Operational Success Report, Boksburg, Gauteng
OPERATIONAL SUCCESS REPORT Riaan Prinsloo NCA GP Reaksie 📍Angelo Boksburg OPERATIONAL TEAMS 🚔GRAPHITE SRU 🚔LEGENDARY GUARDIANS 🚔WELBEKEND SAPS 🚔DIGIT TRACKING 🚔BOKSBURG SAPS 🚔E-TRACK 🚔 BENONI K9 BRIEF On the 21/07/2020 the Teams above received information about a stolen Bike from Pretoria two places in Angelo was checked on the second location the Bike was found […]
Take Down Successful, Boksburg, Gauteng
⚔️ VEHICLE WANTED FOR NUMBER OF CASES ⚔️ TAKE DOWN SUCCESSFUL 🛡️ Riaan Prinsloo, NCA GP Reaksie 📍Atlas Cnr North RD Boksburg | Tuesday, 14th of July 10:10am Suspects vehicle has been wanted for a few months now for Attempted Car Theft , Attempted Robbery & Stealing of Spare Wheels , we all just never […]
Bystand met verdrinking, Lady Grey, Oos Kaap
NCA Oos Kaap Reaksie 13 September 2020 18:24 Lady Grey Piet Swart Piet het ‘n oproep ontvang vanaf die Polisie. Hulle het gevra of hy sal kan bystand verleen by ‘n verdrinking. Iemand het in die dam gespring en verdrink. Hulle het aanvanklik vermoed dat dit ‘n selfmoord was, maar na verdere ondersoek was dit […]
Vermiste persoon gevind, Kemptonpark, Gauteng
07/09/2020 18:00 Omstreeks 18:00 is Hannes Coertze gekontak deur Barry Meyer. Sy broer se seun is reeds vyf dae vermis en het gevra of NCA kan help om hom op te spoor. ‘n Bolo is uitgestuur en die reaksie lede is in kennis gestel om op die uitkyk te wees. Daar is inligting ontvang dat […]
EFF Intimidasie, Port Elizabeth, Oos Kaap
8 September 2020 10:20 Port Elizabeth Bernice de Lange Een van ons reaksielede het ‘n noodroep gedoen, sy was by die winkelsentrum saam met haar ma en was toe geintimideer deur ‘n groep EFF betogers. Sy het gevrees vir haar lewe en het haar vuurwapen gerig om haarself te kan verdedig. Sy, tesame met twee […]
Vrou wat kind in vlei weggooi, opgespoor, Kroonstad, Vrystaat
Reaksie Vrystaat NCA 5 Sept 2020 Oproep ontvang dat daar ‘n vrou, ‘n kind in die vlei gegooi het. Sy het gevlug in ‘n Quantum bussie, mense kon nie regestrasie sien nie, maar daar was van die mense wat haar herken het. Het dadelik ondersoek ingestel, en na die persoon se huis gegaan, wat die […]
Mes geveg, Hartbeespoort, Noordwes
⚔️ NCA NW REAKSIE⚔️ 📌 HARTBEESPOORT📌 Op die 03 September 2020 om en by 18h30 het n nood inroep gekom op NW Reaksie dat daar ‘n bakleiery en mes geveg is tussen die sateliet pad en die BP garage naby the Island. Phillip Joubert het onmiddelik reageer en na die toneel gejaag om bystand te […]
Spanwerk tussen NCA Noordwes – en Gauteng Reaksie, Pretoria, Gauteng
Spanwerk tussen NCA Noordwes en Gauteng Reaksie Woensdag 2 September 2020 15:00 Een van ons lede het met Faan Swanepoel in verbinding getree. Haar motor het onklaar geraak op die N4, by die R80 afrit, onder die brug. Faan het die boodskap sowel as ń pindrop deurgegee aan NCA Gauteng Reaksie omstreeks 15:00. […]
Diefstal afgeweer, Rustenburg, Noordwes
⚔️NCA NW REAKSIE⚔️ 📌RUSTENBURG📌 Sukses op Donderdag 03/09/2020 Om 00:17 was ek gekontak deur klient en meegedeel dat daar ingebreek is by hom. Ek het my gehaas na sy perseel. Met aankoms was booswigte reeds die veld in. Niks kon gesteel word as gevolg van vinnige optrede nie. Ek het ‘n verdagte bakkie opgemerk en […]
Goeie resultate van gesamentlike operasie te Polokwane, Limpopo
NCA LP Reaksie Polokwane 26 Augustus 2020 23:59 Christo Snyman Goeie resultate van gesamentlike operasie te Polokwane, Limpopo Tydens ‘n gesamentlike operasie op 26 Augustus 2020 is 6 arrestasies gemaak, waarvan 3 verdagtes al lank gesoek word vir ernstige misdade in Polokwane. Baie geluk aan: NCA LP Reaksie span, CPF Polokwane span […]