Vermiste Dame, Centurion, Gauteng
11 Okt 2020 NCA GP Reaksie Centurion Dewald Venter Vermiste Dame Oproep vanaf ODB 07:16 Versoek aandag gee aan die saak van die vermiste Dame DV1 het die nodige mense gekontak en nodige inligting gekry DV1 het uitbeweeg na Grey Owl Shopping Centre Afgestaan 7:40 Waar hy DV1 in kennis gestel is dat die virmiste […]
Dame vasgekeer na boom op afdak val, Centurion, Gauteng
GP Reaksie NCA Centurion 17 Okt 2020 DV1 Omstreeks 19:05 het DV1 en WV n Dame gehoor vir hulp roep Met die uitbeweeg het ons verneem dit ons Buurvrou waar sy ons verwittig dat n boom omgeval het op n afdak en ineengestort By aankoms op toneel is dit bevestig dat n Dame se enkel […]
Sitrap, Albertinia, Wes Kaap
SITRAP 24/10/2020 19h22 ▪️A5 kontak AM2 ivm persoon by waenhuis. ▪️A1, A14 & A17 mobiliseer. ▪️A20, DAM2 & DA31 op gereedheid. ▪️AM2 gee deur aan SAPD, SAPD lede mobiliseer. 19h32 ▪️A17, A1 & A14 op toneel en begin Perseel deursoek vir verdagte. ▪️A17 dek stoor, A1 dek Hoof huis en Bevestig eienaars is veilig. ▪️A14 […]
Sitrap Albertinia/Riversdal, Wes Kaap
SITRAP RIVERSDAL BUURTWAG / ALBERTINIA PLAASWAG 27/09/2020 LPR ALERT CA198515 – Wit Mercedes Benz – C Class Suspected Cloned Plates Gang related shooting suspects, York Rd, Muizenberg (08/03/2018) 14h50 Voertuig aktiveer Witsand N2 kamera, SM2 stel Plaaswag en Buurtwag in kennis. 15h16 Z8, Z4 & Z7 aktiveer KFC N2 te Riversdal om te monitor. 15h27 […]
Sitrap, Albertinia, Wes Kaap
SITRAP Albertinia Plaaswag 09 September 2020 FEM Research Consultants Silver Ford Figo CA252398 10h47 ▪️A42 kontak AM2 ivm voertuig met 2 dames in wat glo Sensus op Plase doen en stuur hul Kennisgewingbrief deur. ▪️AM2 kontak Grant George (060 535 0820), hy Bevestig hy werk lankal nie meer vir FEM Research nie. ▪️AM2 kontak Megan […]
Sitrap, Albertinia, Wes Kaap
SITRAP Albertinia Plaaswag 05/09/2020 LPR ALERT HF49NWGP Wit VW Polo 📍Huisbraak, waar 3 b/v & 1b/m by ‘Te Koop’ huise intrek om huis te besigtig. B/m klim nie uit voertuig uit nie, 2 dames hou die persoon/e besig terwyl die 3de een die huis beroof. SAKE : 341/9/2018 Bedfordview 516/10/2018 Florida 171/10/2018 Edenvale 384/11/2018 Florida […]
Verdagte aangekeer na diefstal, Polokwane, Limpopo
04/10/2020 14:41 Polokwane NCA Limpopo ‘n Verdagte is aangekeer na diefstal op ‘n kleinhoewe van gereedskap waarna hy dit probeer verkoop het. SAPD is ontbied, hulle het egter gevra dat ek die verdagte polisie stasie toe moet neem aangesien hulle nie ‘n voertuig beskikbaar het nie. Die verdagte was geboei, met aankoms het hulle gevra […]
Nog ‘n arrestasie vir NCA Deneysville, Deneysville, Vrystaat
03/10/2020 Deneysville, Vrystaat Man is gearresteer tussen 16:00 en 17:00 nadat hy gepoog het om ‘n motor te skaak in Deneysville, Baie dankie aan NCA lede se vinnige optrede.
Plaasaanval Rietvlei, Gods Window, Rustenburg, Noordwes
NCA Noordwes Reaksie Rustenburg Rietvlei Gods Window 22/09/2020 Plaasaanval ‘n Swart verdagte geklee met rooi en swart broek en met swart hoodie het huis no 4 omstreeks 20:40 by Gods Window binne gegaan, na die ma in die huis in gegaan het en ‘n 9mm pistool op ‘n 4 jarige dogtertjie gerig en toe die […]
⚔️ NCA NW REAKSIE ⚔️ 📌 Swartruggens 📌 Bystand op ongeluks toneel Dinsdag 15/09/2020 om 22:27 op die N4 rigting Zeerust, het ‘n vragmotor van agter af binne in ‘n ander vragmotor gebots om en by 22:19 waarna ondersoek ingestel is en gesien is wat was die stand van sake is. Om 22:27 het Lucinda […]