Gewapende roof, Koppies, Vrystaat
NCA FS REAKSIE Koppies 3 Augustus 2020 Ongeveer 16:00-16:15 Gewapende roof tussen Rosen laan en Mill straat. Louwtjie en Aletta vd Walt gesame met hul dogter, Cindy, word ingewag en beroof van geld, bankkaarte en beursie. Drie rowers rand Aletta ligtig aan tydens roof en probeer selfoon afvat vanaf Louwtjie. Rowers vlug te voet in […]
Bianca Ernst found, Rustenburg, North West
FOUND SAFE: Bianca Ernst 19Yr 6 August 2020. Thanks to SAPS Magaliesburg. Ben from NCA National Crime Assist. Barend & Willkie & their team from Intel Priority. Stanley from Rustenburg CPF sector one & his team. Afriforum, CPF, Metro, TRT, Oostermoed, Razavox, Custodia. Pascoe Investigations Technical Support and special thank you to Sgt. Kallie Luus […]
Arrestasie, Deneysville, Oranje Vrystaat
10 Augustus 2020 ⚔️NCA FS Reaksie⚔️ Deneysville span Onderleiding van Bernardt van Niekerk NCA Reaksie Die span het vanmiddag uitgegaan en die tweede verdagte gesoek wat betrokke was in die omgewing by inbrake en verkragting sake. Met groot sukses is die verdagte aangekeer en gearresteer. 🤝🏻Baie dankie 🤝🏻 Bernardt van Niekerk Deneysville Reaksie NCA en […]
Intimedasie, Rustenburg/Bleskop, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌RUSTENBURG/BLESKOP📌 *INTIMEDASIE* Woensdag 22/7/2020 om 11:00 het ń dame op ons NCA ASSIST Zello kanaal ń noodkreed gegee en om hulp gevra, omdat sy deur ń klomp bravo mans by haar winkel te Bleskop ge-intimedeer word. Ben Almero het die klagte hanteer en die saak herlei na ons NCA NW […]
Inbraak/Diefstal, Swartruggens, Noordwes
NCA NW REAKSIE Swartruggens Inbraak/Diefstal Dinsdag 4/8/2020 om 22H15 het MILLVALE plaaswag beheerkamer Arnold Myburg NW Reaksie vir Rudolf de Kock NCA en Timothy Strydom NCA laat weet van n huisbraak by een van hul plaaswag lede by Paradys op die N4. Rudolf en Timothy was besig met patrollie in daardie omgewing en het dadelik […]
Plaasaanval, Doornpan Ottosdal, Noordwes
⚔️NCA NW REAKSIE⚔️ 📌Doornpan Ottosdal 📌 PLAASAANVAL SITRAP 24/07/2020 ‘n Noodberig ontvang van Sarel van Zyl, Doornpan, Ottosdal. NCA reaksie lid is gekontak. Ek Awie en Mr Kriel (NCA reaksie lede) is uit na die toneel. Met ons aankoms op die plaas Doornpan het ons drie verdagtes in mielieland sien in vlug. Lugsteun micro vliegtuig […]
Brandstof Diefstal, Rustenburg, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 BRANDSTOF DIEFSTAL Vrydag 10 Julie 2020. Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landelike Diens/Buffel Sekuriteit is genader deur SAD Honde eenheid en Misdaad Intelligensie genader vir bystand by ń Sindikaat wat Petronet se pyplyn tap. Charl met Buffel Sekuriteit het ingegaan en afgekom op ń vragmotor (tanker) en verdagtes wat […]
Diefstal, Rustenburg / Rex, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/REX📌 DIEFSTAL Maandag 16 Julie 2020 om 19:20 is daar vir bystand met ń diefstal voorval op die REX Veiligheidsgroep gevra. Niel Vermaak NCA NW Reaksie het ń Pindrop aangevra en dadelik reageer. Hy is ingelig dat die verdagte voertuig die toneel verlaat en ń beskrywing van die voertuig en […]
Arrestasies, Limpopo
NCA Reaksie Limpopo Date:27-04-2020 Members- Ladanna GPF Etienne(NCA) Westernburg SAPS Arresteer mense wat onwettig bottelstoor oop het en by die agterdeur alkohol verkoop.
Gesteelde items terug gevind, Limpopo
Gesteelde items terug gevind NCA Reaksie Limpopo 06/04/2020 Etienne NCA Reaksie Tyd: 18:00 Gesteelde batterye en deur is terug gekry. Verdagte gaan môre nog plekke uitwys. Daar is ook sprake dat een van sy makkers in besit van ń vuurwapen is te Perskebult. Hopelik sal SAPD dit opvolg. Verdagte gearesteer op saak nr 399/03/2020 Baie […]