Nooddienste, Valtaki, Gauteng
NOODDIENSTE VALTAKI GAUTENG Nooddienste benodig Valtaki, Bronkhorspruit NCA Reaksie Gauteng Dawie Prollius 08/06/2020 Tyd: 21:01 Hulp is aangevra, deur ‘n dame aangesien haar seun vermoedelik ‘n Epileptiese aanval gekry het. Om 21:40 het ek en EMS Gauteng by die toneel aangekom. Daar is vasgestel dat hy nie ‘n Epileptiese aanval gehad het nie, maar onder […]
Operational Success (b), Vanderbijlpark, Gauteng
OPERATIONAL SUCCESS 2020/05/25 (b) NCA Reaksie Vaal Date: 25 May 2020 Units involved 1)Sedibeng Anti-hijacking 2)Sedibeng TRT 3)Vanderbijlpark cpf sector 1 (NCA Vaal – Neels Brits) After the first suspect was arrested further information was followed up and a second suspect was also arrested in Vanderbijlpark for possession of unlicensed firearms and possession of live […]
Operational Success, Vanderbijlpark, Gauteng
OPERATIONAL SUCCESS 25/05/2020 (a) NCA Reaksie Vaal Date: 25 May 2020 Units involved 1)Sedibeng Anti-hijacking 2)Sedibeng TRT 3)Vanderbijlpark cpf sector 1 (NCA Vaal) Information was received of a suspect that is in possession of a unlicensed firearm, ammunition and precious stones in Vanderbijlpark. Members responded and the suspect was found with 308 precious stones, a […]
Hulp met brandende huis, Benoni, Gauteng
Hulp benodig met huis brand in Benoni area NCA Reaksie Gauteng Tyd: 00:05 Datum: 17 Mei 2020 Hulp is gevra deur Killer/Dawie Prollius te Whatsapp groep NCA Reaksie Gauteng, aangaande ‘n huis brand in die Benoni area. Willem het op die toneel af gestaan om 00:15. ‘n Lid van NCA het gehelp om die brandweer […]
Hulp benodig, Brakpan, Gauteng
Hulp benodig in Brakpan NCA Reaksie Randfontein Gauteng Sierra-Delta222 Sean du Plooy Tyd: 06:15 Datum: 16 Mei 2020 Hulp is aangevra deur Elise Reick te Whatsapp Groep NCA Reaksie Gauteng. Ek het haar gekontak en verdere inligting aangevra. Sy het my meegedeel dat hulle ‘n Dame probeer opspoor in Brakpan aangaande die afsterwe van ‘n […]
Crime Prevention Operation, Sinoville, Gauteng
⭐ CELEBRATING OUR LOCAL LAW ENFORCERS & FORCE MULTIPLIERS ⭐ On 8 May 2020 Sinoville Police Station, Security Companies and NCA operating in the Sinoville precinct, combined resources in a massive Crime Prevention Operation. Captain Verster, better known as our very capable SAPS 7 coordinated the effort from the ground while the Fidelity helicopter allowed […]
Veldbrand, Rustenburg / Wigwam, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG/Wigwam📌 VELDBRAND ♨️ Maandag 25/5/2020 om 14:20 is daar op Whatsapp gevra vir bystand met ń vuur wat buite beheer geraak het in die Wigwam area buite Rustenburg. Ek het met Charl Visser NCA/NW Reaksie kontak gemaak en hy het met my bevestig hy reageer saam met die Rebel brandspan. […]
Onwettige Indringing, Rustenburg, Noordwes
⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 RUSTENBURG📌 ONWETTIGE INDRINGING Saterdag 23/5/2020 is daar op ons dorp se lokale patrollie groep vir bystand gevra in Olienhout Laan in die hoë 20s. Van ons NCA NW Reaksie lede het reageer en so ook verskeie Sekuriteits Maatskappye en publieke lede. SAPS was ook gekontak. Soos ons verneem was daar […]
Roof in Aanvang, Centurion, Gauteng
Terugvoer verslag van NCA REAKSIE Lid Dewald Venter (DV01)
01/05/2020
04:30
Ek het om 02:56 via NCA REAKSIE ZELLO gehoor van n 14A en dat daar bystand benodig word by DPA Samrand.
Daar is mense wat in die gebou is en daar is n roof in aanvang.
Verdagte Voertuig, Randfontein, Gauteng
NCA Reaksie Randfontein Gauteng Sierra-Delta222 Sean du Plooy Tyd:22:54 Datum:30/04/20 Verdagte voertuig Werk in Randfontein Dorpsgebied, verdagte voertuig wat rondbeweeg met Twee bravos Het voertuig registrasie laat nagaan deur hulp van Dawie Aka (Killer) Terugvoering gekry vanaf Dawie vanoggend is voertuig opgemerk op plotte, voertuig is gestop en deursoek waar ons op slagmesse en skaapafval […]