Onluste, Pretoria Oos, Gauteng

NCA Reaksie Gauteng 27/04/2020 Dewald le Grange NCA Reaksie Onluste Pretoria Oos Hoek van Garsfontein en De Villebois Mareuil Straat asook Hoek van Wekker en Brabham straat Metro en SAPD is teenwoordig, sowel as Sekuriteitsmaatskappye. 8 persone is gearresteer wat Woolworths wou plunder. Baie dankie aan Dewald le Grange Sekuriteit maatskappye en SAPD

Nooddienste benodig, Randfontein, Gauteng

Nooddienste benodig Randfontein Gauteng N.C.A Reaksie Gauteng Sean du plooy 18/04/20 Tyd:11:45 Ontvang oproep vanaf n Dame genaamd Sheila wat vra of ek kan help om Nooddienste (Ambulans) te ontbied vir n 71 jarige Dame met n vermoedelike maag sweer, ek het gekontak maar geen terugvoering gekry vanaf Noodnr nie, het op NCA Reaksie Gauteng […]

Nooddienste benodig, Randfontein, Gauteng

Nooddienste benodig Randfontein Gauteng NCA Reaksie Gauteng Randfontein Sean du Plooy 04/04/2020 Tyd: 07:00 Hulp is aangevra vir ń 36 jarige dame wat ń beroerte gehad het te Palm Straat Greenhills, Randfontein Gauteng. Ek het Netcare Despatch Centre gekontak en ń Ambulans is ontbied. Pasient is geneem na Lenmed hospitaal. Dankie aan Netcare Nooddienste.

Pad Bystand, Ventersdorp, Noordwes

⚔ NCA NW REAKSIE⚔ 📌 VENTERSDORP📌 PADBYSTAND Woensdag 6/5/2020 om 05:56 het Kobus Ferreira NCA/RCCF my op Zello geroep en bystand gevra, vir ń dame wie se motor gestrand staan op Ventersdorp. Ek het met Frikkie Boshoff NCA NW Reaksie kontak gemaak wat op sy beurt gereël het vir ń motorwerktuig kundige wat dadelik reageer […]

Arrestasies, Bronkhorstspruit, Gauteng

NCA Reaksie Gauteng Bronkhorstspruit Dawie Prollius 30/03/2020 TYD :14:33 Het Patrollie gedoen, en die Dwelmhandelaar gesien verkoop, ek het Tshwane Metro en K9 in kennis gestel, arrestasies het 15:45 plaasgevind 2 inhegtenis geneem. Dankie aan Metro en SAPS K9 .

CIT, Randfontein, Gauteng

NCA Reaksie GP Randfontein Tyd:09:44 Datum:24/03/20 Ontvang inligting vanaf groep van n C.I.T roof te Randfontein Het uitbeweeg na toneel waar daar aan my gese is dat voertuie rigting Randfontein is Ek het aangesluit by Kapt Ben Beyleveldt van Randfontein S.A.P ,ons het nodige area gefynkam maar geen voertuie gevind nie ER24 het pasiente vervoer […]

Suksesvolle Operasie, Carletonville, Gauteng

NCA GP Reaksie Carletonville 19 Maart 2020 (05:00 – 14:30) Operasie O Kao Molao in CARLETONVILLE Verskeie Shebeens besoek en drank gekonfiskeer. 1 Rol Tuinslang, 10 klein pakkies Dagga en verskeie Gevaarlike Wapens en Arrestasies van persone is gedoen. Verskeie Polisie , CPF en Patroleerders het deelgeneem. Daniel Rossouw. Baie dankie aan almal betrokke

Inbraak, Randfontein, Gauteng

N.C.A Reaksie Randfontein Gauteng Sean du Plooy 18/03/20 Tyd:20:10 Ontvang oproep vanaf Eienaar van Woning 29 Raven Straat Greenhills van positiewe inbraak….op toneel vind ons hulle het toegang bekom van agter die Perseel waar hulle drade geknip het. Klankstelsel is geneem asook Televisie. Geen Arrestasies.