Sinoville GP Reaksie NCA

Ockert de Bruyn

Beheerverslag
Maandag 9 Maart 2020
06:00-12:00

06:00 Neem oor by DM 3

MP7
8C
KS 1= Hester
Bostaande roep in vir beskikbaarheid.

07:00 S2 Noodfoon
Onklaar voertuig op kruin van Wonderboomnek.
S230 , A67, MP7 hanteer toneel.

11:30 Ek staan af op klagte. Saps 7 (Kaptein Verster) hanteer groep van 15 betogers
wat by Spar se kantore in Sinoville Sentrum probeer moeilikheid maak.
SAPS 1 staan ook af.
Groep het onttrek en in wit Vito wegbeweeg, asook in Zambesi van taxi vervoer gebruik gemaak.

12h00: Ek staan af hv Aldo en Zambesi vir ongeluk. WL10, A40 (GPF lede) 2 towtrokke en Nedcare 911 ambulans en MP1 (Metro Polisie) was almal op scene.

Verdagtes word ingeroep in Kuruman Straat. Ek staan af, maar dit is ‘n negatief. Viber werkers.

13h43 kry 14A (Inbraak in aanvang) call in Apiesdoring. Ek SAPS 1, MP 1, 8C (EXEC OPS sekuriteit) staan af op toneel en arresteer 2 African males.

16h40 Staan af by ongeluk in Braam Pretorius Straat. Mini Cooper het ‘n slaggat geslaan en bestuur het beheer verloor. Sy is deur muur. Sy word deur Best Med afgevoer na hospitaal. MP1 en 5 Gemeenskaps lede staan my by om verkeer te beheer.

Ek staan af by my huis om 18h30.

Leave a Reply

Your email address will not be published.