⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BOSHOEK📌

BESTUUR ONDER DIE INVLOED
Saterdag 22/02/2020 om 11:42 het Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF ń W/app gekry van ń bekommerde publieke lid wat aan hom gerapporteer het van ń donker blou Toyota Tazz waarvan die Bestuurder moontlik hoog onder die invloed is.

Hy ry met ń oop kattebak en die musiek is kliphard. Die Bestuurder het ook amper ń ongeluk veroorsaak met ń vragmotor op die Hoofpad
Gideon het die situasie gemonitor en Phokeng SAPS gekontak wat die Bestuurder en die voertuig SAPS Stasie toe geneem het.

🤝🏻 Baie dankie🤝🏻
Vir die publieke lid wie se Naam vir sy eie veiligheid nie hier genoem kan word nie.
Kitty en Gideon NCA NW Reaksie/Boshoek GPF and Phokeng SAPS for your assistance.
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.