⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌

BETREDING
Woensdag 04/03/2020 om 21:28 is daar vir backup gevra op ons NCA NW REAKSIE W/app platform vir betreding van Privaat Eiendom in Buitenstraat lae nommers.
Jean Keyser NCA NW Reaksie/GPF EXCO het dadelik begin reël vir bystand en ek het vir Ansie van RCCF ook gevra om RCCF OOSEINDE Reaksie te reël vir bystand terwyl ek aantrek.
Op die toneel het die Klaer vir ons die storie vertel en vir ons die Perseel oopgesluit. Ons het ingegaan en die Perseel deursoek vir verdagte persone. Ons het niks gekry nie maar het ook vir die Klaer ń paar veiligheidswenke uitgewys. Ons staan af nadat die Dame weer veilig terug in haar woning is.

🤝🏻Dankie🤝🏻
Tilla en Frans Scultz RCCF,
Shawn Erasmus, Willie, Christelle, Lezaan en Oom Whity GPF Sektor 1
vir jul bystand en dankie Ansie en Jean vir jul reëlings.🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW REAKSIE

Leave a Reply

Your email address will not be published.