⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌

BRANDSTOF DIEFSTAL
Vrydag 10 Julie 2020.
Charl Visser NCA NW Reaksie/Rustenburg Landelike Diens/Buffel Sekuriteit is genader deur SAD Honde eenheid en Misdaad Intelligensie genader vir bystand by ń Sindikaat wat Petronet se pyplyn tap.
Charl met Buffel Sekuriteit het ingegaan en afgekom op ń vragmotor (tanker) en verdagtes wat besig was om diesel te pomp.
Die verdagtes is gearresteer deur Buffel Sekuriteit en daar is beslag gelê op: Vragmotor, selfone, boorpunte en nog ander gereedskap.
Toneel is oorhandig an SAPD.
Ongelukkig is dit al inligting beskikbaar aangesien SAPD nog besig is met verdere ondersoeke.

🤝🏻 Baie dankie en geluk Charl en almal betrokke met hierdie groot sukses.🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW REAKSIE

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *