NCA Gauteng Reaksie

14/12/2019 omstreeks 18:20

Sean du Plooy het oproep ontvang vanaf n Dame wat gevra het vir bystand by haar woning, ek het haar gevra vir n Pindrop van waar sy bystand nodig het, ek het die Pindrop ontvang en dadelik op Gauteng Reaksie NCA groep geplaas waar ek gese het ek is oppad na die toneel. Chris Smuts het my gekontak en gese hy het S.A.P ontbied met aankoms op toneel was dit net twee Bravos wat mekaar aangetree het en gewond het (1 in skouer en 1 in hand) ek het Jenny van ER24 Westrand gekontak en sy het Ambulans ontbied waarna hulle die twee na die hospitaal geneem het vir steke

Baie dankie vir almal betrokke

Leave a Reply

Your email address will not be published.