Gesteelde motorfiets teruggevind, Rietvlei, Rustenburg, Noordwes
⚔️Gesteelde motorfiets teruggevind ⚔️ 📌Rietvlei, Rustenburg, Noordwes📌 11 November 2020 Boet, Boela en Trudie Vermaak en Willie Human het ‘n gesteelde 50 cc motorfiets versteek gekry terwyl ons na verdagte gesoek het. Ons het die motorfiets oorhandig aan die SAPD. 🤝🏻Baie dankie 🤝🏻 Boet Vermaak, NCA NW Reaksie & K9 Eenheid Boela Vermaak, NCA NW […]
Arrestasies, Limpopo
NCA Reaksie Limpopo Date:27-04-2020 Members- Ladanna GPF Etienne(NCA) Westernburg SAPS Arresteer mense wat onwettig bottelstoor oop het en by die agterdeur alkohol verkoop.
Verlate voertuig, Eienaar gevind, Cullinan, Gauteng
10/11/2019 Gauteng Reaksie NCA Time off call 10:35 Hulp ontvang van Dawie Prollius om 11:00, Rooi Isuzu bakkie wat verlate gestaan het by Cullinan was nie gesteel, en Eienaar is gevind.
Hello world!
Welcome to WordPress. This is your first post. Edit or delete it, then start writing!