NCA Reaksie GP Randfontein
Tyd:09:44
Datum:24/03/20

Ontvang inligting vanaf groep van n C.I.T roof te Randfontein
Het uitbeweeg na toneel waar daar aan my gese is dat voertuie rigting Randfontein is

Ek het aangesluit by Kapt Ben Beyleveldt van Randfontein S.A.P ,ons het nodige area gefynkam maar geen voertuie gevind nie

ER24 het pasiente vervoer

Baie dankie aan almal wat gehelp het

Leave a Reply

Your email address will not be published.