GP Reaksie NCA
Centurion
17 Okt 2020
DV1

Omstreeks 19:05 het DV1 en WV n Dame gehoor vir hulp roep
Met die uitbeweeg het ons verneem dit ons Buurvrou waar sy ons verwittig dat n boom omgeval het op n afdak en ineengestort
By aankoms op toneel is dit bevestig dat n Dame se enkel gebreek is en ander Dame is vasgekeer onder die afdak
Nooddienste is ontbied vanuit Centurion Noodkanaal
Manne met kettingsae, Ambulanse, Paramedics en Brandweer was op toneel binne 20min
Ons het ingespring om die boom af te sny om die gewig van die dak af te kry om Dame te kon uitkry
Paramedics het haar arm in die hande gekry om drip in te sit en vitals dop te hou
Boom is gesny tot dak gelig kon word tot hoogte van 1.2m
Paramedics het Dame verwyder vanuit die rommel na veilige area om haar te kon stabiliseer
Paramedics het wel bevestig dat dit nie goed lyk nie en as P1 verklaar wat beteken sys ernstig beseer
Sys per Ambulans na Steve Biko vervoer
Alles het binne n uur en half gebeur
Buurman het bevestig sy vrou se enkel is gebreek en moet operasie ondergaan die dag
Vriendin wat daar gekuier het sterk aan by Hospitaal en is by haar volle positiewe sy sal Maandag ontslaan word
Dankbaar vir geen ernstige besering

Baie dankie vir almal betrokke
DV1
WV
TINTIN
UV71
4 NCA lede van Centurion 1 GPF Lid Jacques Marais WR88 P Paramedic Jannie Swan SM

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *