⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BOSHOEK📌

DIEFSTAL
Saterdag 15/03/2020 om 9:45 ontvang Gideon Erasmus NCA/Boshoek GPF ń oproep van ń Informant oor gesteelde goedere wat versteek is in ń vertrek in die ou Steenfabriek.
Gideon det dadelik werk gemaak daarvan en Kol. Moagi genader vir bystand.
Daar is ń soektog geloods en daar is onder andere beslag gelê op vyf brandblussers van Circle Catering. Twee verdagtes is gearresteer en weggeneem SAPD Stasie toe.

🤝🏻Thanks to🤝🏻
Kitty en Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/Boshoek GPF, Col. Moagi, Phokeng SAPS and Royal Bofokeng Security for your rapid response. 👏🏻
Faan Swanepoel NCA NW REAKSIE

Leave a Reply

Your email address will not be published.