NCA Reaksie
13/12/2019
Sinoville
Ockert de Bruyn.

Ontvang oproep om 21h00 oor moontlike erfspringer.
Ek het van my Buurtwag lede gekontak asook SAPS en Sekuriteit EXEC OPS.
Ons het perimeter gegooi en die erwe begin vee.
Om 21h33 het ons die man op ‘n afdak gekry en hom in hegtenis geneem.
SAPS het hom Stasie toe gevat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *