Gesteelde items terug gevind, Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Gesteelde items terug gevind

NCA Reaksie Limpopo

06/04/2020

Etienne NCA Reaksie

Tyd: 18:00

Gesteelde batterye en deur is terug gekry. Verdagte gaan môre nog plekke uitwys. Daar is ook sprake dat een van sy makkers in besit van ń vuurwapen is te Perskebult. Hopelik sal SAPD dit opvolg.

Verdagte gearesteer op saak nr 399/03/2020

Baie dankie Ondersoekbeampte Sgnt Ledwaba

Etienne NCA Reaksie

CPF Ladanna

CPF Seshego

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top