NCA FS Reaksie
Dealesville
24 Aug 2020
09:25
Hanco Steyn

Boodskap vanaf plaaslike Polisie ontvang
Gesteelde bakkie in Kimberley, Noord Kaap
Op NCA FS Reaksie geplaas en vandaar is dit versprei
Omstreeks 12:30 oproep ontvang van n persoon van Midrand GP, wat by SOS Security werksaam is
Die persoon het gevra of voertuig nog opsoek is want hy is tans agter die voertuig en lyk verdag
Ek het volle beskrywing van voertuig gegee en wat positief was, voertuig is afgetrek en naaste SAP is in kennis gestel
Voertuig is terug gevind en daarna het ek Eienaar in kennis gestel
Daar is Saaknr en besig om voertuig by Eienaar te besorg

Baie dankie aan almal betrokke, die Eienaar spreek ook sy dank uit aan NCA

Leave a Reply

Your email address will not be published.