⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 BOSHOEK📌

GEWAPENDE BESIGHEIDSROOF
Saterdag 25/01/2020 om 8:04 het Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/ Boshoek GPF ń oproep gekry van die Bestuurder van die Engen Garage te Boshoek wat bystand vra met ń gewapende roof by Overland Bottelstoor.
Gideon en Kitty het dadelik reageer om te gaan hulp verleen.
Daar was een skoot afgevuur tydens die roof.
Dit was sewe bravo’s wat met twee voertuie gevlug het waarvan die registrasies onbekend is, ń silwer Hyundai 2.0i en ń maroon Velocity Golf.
Die rowers is weg met ń onbekende bedrag geld, drank en ń selfoon wat hulle geroof het.
Gideon handig die Saak oor aan Boshoek SAPD en ń Sekuriteits Bestuurder wat ook baie vinnig op die toneel was.
🤝🏻 Baie dankie🤝🏻
Kitty en Gideon Erasmus NCA NW Reaksie/ Boshoek GPF vir jul vinnige en profesionele optrede and also to Boshoek SAPS for your rapid response.
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie

Leave a Reply

Your email address will not be published.