NCA FS REAKSIE

Koppies

3 Augustus 2020

Ongeveer 16:00-16:15

Gewapende roof tussen Rosen laan en Mill straat. Louwtjie en Aletta vd Walt gesame met hul dogter, Cindy,  word ingewag en beroof van geld, bankkaarte en beursie.

Drie rowers rand Aletta ligtig aan tydens roof en probeer selfoon afvat vanaf Louwtjie.

Rowers vlug te voet in die rigting van Kwakwatsi met die spoorweg langs. (150m) vanaf perseel toe daar te veel weerstand gebied word.

16:33 – Bernardt Pieters word geskakel verwittig van aanval

16:39 – Bernardt Pieters rapporteer aanval aan NCA oppad na toneel (ongeveer 15km vanaf my)

16:45 – Kom aan op toneel. Asseseer en gooi onmiddelik pin location

16:49 – Na bevestiging dat persone ongedeurd is en dat geen selfone geneem is tydens roof, word saak aan SAPS gerapporteer. (OB is tans uitstaande, maar wel aangevra)

17:02 – Sitrap deurgegee aan NCA

17:30 – Staan af nadat al drie persone op ICE Veiligheidsgroep vir Koppies geplaas is en nodige besonderhede uitgedeel is.

Baie dankie aan Bernardt Pieters NCA en alle betrokke partye

Leave a Reply

Your email address will not be published.