⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌
GEWAPENDE ROOF
Vrydag 17/10/2020 om 13:30 was daar op ons Zello kanaal vir bystand gevra in Sesbania Laan net bo die 20s.
Hennie Theron NCA NW REAKSIE/RCCF
Wentzel Janse van Vuuren RCCF het dadelik reageer en so ook ADT, SAPS, MED24 en ń CPF Sec 2 voertuig was baie vinnig op toneel.
Die terroriste het die bediende en tuinjong vasgebind. ń Radio en TV is gebuit. Hulle het die bediende se ‘remote’ gebruik om met die twee voertuie wat hulle gesteel het te ontsnap.
Al twee die voertuie is later in Atteridgeville (Pretoria) recover en van die verdagtes is gearresteer.
🤝🏻Baie dankie🤝🏻
Aan alle rolspelers vir jul flinke en vinnige optrede veral TRACKER SA vir die tracking van die voertuie. 🥇
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.