⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG/Phokeng📌
GEWAPENDE ROOF
Vrydag 29/11/2019 net na middernag het Dawid Erasmus NCA NW Reaksie/RCCF my op Zello bystand gevra met ń gewapende roof.
Die Wag was ernstig aangerand en gevange gehou deur die boosdoeners. Hulle het hom langs die teerpad as dood agtergelaat, waar ń voertuig hulle met die gesteelde goedere opgelaai het.
Ek het hom vir ń pin location gevra en so ook alle beskikbare inligting vir Rudolf du Plooy NCA NW Reaksie/Boshoek GPF deurgegee.
Rudolf het ER24 gekontak wat baie vinnig op toneel was. SAPS was ook gekontak.
🤝🏻Dankie🤝🏻
Dawid, Rudolf, ER24, Kapt. Augestidas en Mede SAPD lede vir jul vinnige bystand.🤝🏻
Faan Swanepoel NCA NW Reaksie.