NCA Reaksie Gauteng Delmas

27/02/2020
Tyd :11:24
Dawie Prollius

Hijacking and Kidnapping
By Delmas Hospitaal is n Pa en 2 Dogters wat met hul VW Caddy bakkie gehijack.  Verdagtes het die 2 Dogters afgelaai en weggejaag met die Pa vasgebind agter in die VW Caddy, daar was net R50 se Petrol in.

Die verdagtes by n EXL petrol ingegooi en verder beweeg op die Babsfontein pad, waar ek die SAPS van Bronkhorstspruit in kennis gestel het asook Delmas Valke wat gou op hul spore was en die bakkie omstreeks 14:45 gevind is.

Arrestasie gemaak en die Pa is veilig gevind.

Betrokke Dawie Prollius

Delmas Valke

SAPS en Bronkhorstspruit SAPS .

Leave a Reply

Your email address will not be published.