⚔ NCA NW REAKSIE⚔
📌 RUSTENBURG📌

HUISBRAAK
Vrydag 18/10/2019 on 04:00 die oggend het een van ons lede, Hennie Theron se dogter in Pendoring Laan gery en ń geskree gehoor.
Sy het vir Hennie gebel waarna Ansie op Zello vir bystand gevra het.
Sampie Bruyns NCA/RCCF het dadelik reageer maar die inbreker wat reeds die woning betree het het gevlug.
Niks was gesteel nie en die inwoners was veilig. Die vrou se man is gekontak om terug te kom van die werk af. Sampie het die dame bygestaan tot haar man tuis was.
Die inwoners het ń saak by SAPS gaan aanmeld.
🤝🏻 Baie dankie. 🤝🏻
Hennie Theron NCA / RCCF.
Ansie Pretorius NCA / RCCF vir jul betrokkenheid en vir Sampie Bruyns NCA / RCCF vir sy vinnige reaksie. 🥇
Faan Swanepoel NCA NW REAKSIE

Leave a Reply

Your email address will not be published.