Hulp benodig, Brakpan, Gauteng

Hulp benodig in Brakpan

NCA Reaksie Randfontein Gauteng

Sierra-Delta222
Sean du Plooy

Tyd: 06:15
Datum: 16 Mei 2020

Hulp is aangevra deur Elise Reick te Whatsapp Groep NCA Reaksie Gauteng.
Ek het haar gekontak en verdere inligting aangevra. Sy het my meegedeel dat hulle ‘n Dame probeer opspoor in Brakpan aangaande die afsterwe van ‘n man in Springs.

Dit is die dogter van die afgestrowende, maar hulle het geen kontaknommer vir haar nie. Die Adres is aan my deur gegee. Ek het ‘n kontak genader om asseblief gou na die Adres te gaan.
Ek het so ook Chris Smuts van NCA Reaksie Gauteng gevra om by te staan om die nodige dienste uit te kry na die toneel
Omstreeks 10:08 het die Dame my laat weet dat AVBOB die man weggeneem het.

Baie dankie aan al die betrokke persone.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top